J!Analytics


Designed by:
.:CuppaWeb Designs:. CuppaWeb
  BESKIKBARE BOEKE:
    
  
  
 

Die 12 Songs reeks is in die bekende song book formaat. Dit wil sê 'n vokale melodie, met kitaar akkoorde, verskyn bo 'n klavier weergawe van die oorspronklike begeleiding.

Dit kan nuttige gebruik word deur enige speler van klawer instrumente soos keyboard, klavier en orrel.  Dit bevat ook die volledige lirieke en kitaarakkoorde.

Ons keuse van liedjies sluit alles in van moderne upbeat treffers soos "Pampoen", tot immergewilde ballades van vroër soos "'n Liedjie vir jou". 'n Bonus CD met die begeleiding soos in die boek, is ingesluit om jou te help om liedjies aan te leer of selfs om daarmee saam te sing.


Klik op 'n boek hieronder om dit deur te blaai!
  alt         alt      alt        alt
    
  Saamsing Gunstelinge
 

Die Saamsing Gunstelinge reeks is presies dit wat die naam van die reeks sê:  Almal, oupa, ouma, tot by die kleinkinders, se gunteling liedjies vir sommer net lekker saamsing om die klavier in die voorhuis, of met die kitaar om die kampvuur. 

Dit is ideaal vir musiek maak op die boeremanier.  Daar is 'n  melodielyn, met vollegide lirieke vir die wat wil sing, die wysie kan ook met enige gepaste instrument gespeel word.  Keyboard spelers speel die melodielyn met die regterhand en gebruik die akoorde vir die kitaar in die linkerhand. 

Sit jou keyboard se auto accompaniment aan en sit verwonderd oor jou vernuf.  Herleef goue treffers soos "Vêr in die ou Kalahari" of sing en dans saam met "Rock daai Lyfie"

Klik op 'n boek hieronder om dit deur te blaai!

 

  alt  
 alt       
  alt    alt
    
 

Meer inligting eersdaags beskikbaar 

 Klik op die boek hieronder om dit deur te blaai!
   alt   
    
    
 

Meer inligting eersdaags beskikbaar

  Klik 'n die boek hieronder om dit deur te blaai!
   alt    r180
    
 

Meer inligting eersdaags beskikbaar

Klik 'n die boek hieronder om dit deur te blaai!
   alt   
 alt       r180
   
 
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books
  • Our Books